| Stil Sing Ek Stillenag |
|
|
|
Elke dag van ons lewe gee die Here ons ‘n keuse om Hom te dien. Elke dag word ons getoets en so dikwels faal ons met kwaade gevoelens, ongeloof, ongehoorsaamheid ens. In so ‘n oomblik kom ‘n mens alweer met arms hopevol skuld i.p.v. wierook, mirre en goud en kniel voor die Jesuskind neer. Jou hart sing Stillenag maar jou gewete maak dat daar nie ‘n noot oor jou lippe kom nie. Maar God se genade is groot. HY sê: "My kind, kom sit hier op Pappa se skoot, en kyk na die krippie, hy gooi ‘n skadu in die vorm van ‘n kruis, want jy sien die prys is klaar betaal."
En stil sing ek stillenag want hier is ek nou al weer My God, my God, met genade groot |
Photography Tips
|
Featured Photographer: Matt Kim
Capturing real moments and fleeting, intense emotions is almost always what Matt Kim has been driven to do. And while he has not always been welcome among his subjects on the streets, he is embraced and respected among wedding-day celebrants as he captures those authentic slices of life in churches and reception venues. | Wedding Tips
|


