Login « Sidebar
Wedding Photography Portfolio

Latest Comments

Page 1 of 2
nextlast
Mike Tanya Wedding Photos 024

een ongelooflik mooi foto

alles kom byeen, model, komposisie, posture, triple wow

Posted by Flip (guest) on Tue 22 Jun 2010 10:08:16 PM SAST

Willie Henriette Wedding Photo 008

hey

hey dea heheh share da joke
hahaha u look nyc hehe
wat hppnd it doeznt look lyk u
u hv lost weight hahaha

Posted by pritpal (guest) on Sat 05 Jun 2010 06:19:53 PM SAST

Willie Henriette Wedding Photo 064

Plesier

Dit was 'n groot plesier om julle af te kon neem.
Bly julle hou van die eindproduk!

Posted by Joretha Taljaard on Wed 12 May 2010 10:02:51 PM SAST

Willie Henriette Wedding Photo 064

Ons troufoto's

Dit lyk asemrowend mooi, dankie julle! Ons kan nie glo dis ons nie. Ons waardeer julle baie!

Posted by Willie & Henriette (guest) on Wed 12 May 2010 10:03:50 AM SAST

Ernst Laurette Wedding Photo 31

Foto

Baie Baie mooi foto van julle twee!!! Moet defnitief GROOT geraam word!!

Posted by Elize (guest) on Mon 03 May 2010 09:22:21 AM SAST

Ernst and Laurette

BFF Troue

Julle het STUNNING gelyk, en is 'n STUNNING paartjie. Die troue was iets uit 'n sprokies boek gewees, alles perfek.
Geluk Errie en BFF, ons love julle!!!

Posted by Elize (guest) on Mon 03 May 2010 08:45:30 AM SAST

Oliver Chantel Wedding Photos 41

Thanks guys

Julle was great sports gewees!

Posted by Joretha Taljaard (guest) on Fri 11 Dec 2009 08:26:17 AM SAST

Flip Santie Engagement Shoot 34

Rocco

100% Rocco ja

Posted by Joretha Taljaard on Mon 27 Jul 2009 09:27:25 PM SAST

Flip Santie Engagement Shoot 37

Clarise

Clarise se laaste enetjie van julle

Posted by Joretha Taljaard on Fri 24 Jul 2009 09:15:19 PM SAST

Flip Santie Engagement Shoot 34

Clarise

Nog een van Clarise se foto's

Posted by Joretha Taljaard on Fri 24 Jul 2009 09:12:44 PM SAST

Actions